Judine and Ivan

Darling | 23 November 2013 | Weddings

Dit is hier! Die dag wat ek trou aan my beste vriend gaan beloof!! Met soveel emosie onder andere; Hartseer: om my ouerhuis te verlaat en my nessie op ‘n ander plek te skrop, maar ook Opwinding: vir die nuwe begin, ‘n lewe saam die een wie ek met my hele hart liefhet. Geseend: God se oneindige genade en LIEFDE. Gelukkig: vir ‘n nuwe familie wat ek gaan bykry. Senuagtig: nog nooit so erg vlinders in my maag ervaar nie.

Dis die woorde wat ek van Judine se “status” daardie oggend gekry het.  ‘n Boodskap van eerlikheid en emosie; en dis die mense, Judine en Ivan, wat ek in ‘n kort tydjie leer ken het.  Dis mense wat jou met ope arms sal ontvang, mense wat almal ken op straat; mense mense!

Die paartjie het ‘n pragtige troudag gehad op Darling, met baie geseligge mense vir gaste.  Conterberg was die plek waar die photosessie plaas gevind het.

Ek bid julle ‘n wonderlike lewe toe, mag julle altyd droom en laat jul persoonlikhede altyd die weg oopmaak in alle omstandighede.

God’s rykste seen!

 

 

eugenehenry-1 eugenehenry-2 eugenehenry-3 eugenehenry-4 eugenehenry-5 eugenehenry-6 eugenehenry-7 eugenehenry-8 eugenehenry-9 eugenehenry-10 eugenehenry-11 eugenehenry-12 eugenehenry-13 eugenehenry-14

eugenehenry-23 eugenehenry-15 eugenehenry-16 eugenehenry-17 eugenehenry-18 eugenehenry-19 eugenehenry-20 eugenehenry-21 eugenehenry-22 eugenehenry-24 eugenehenry-25 eugenehenry-26 eugenehenry-27 eugenehenry-28 eugenehenry-29 eugenehenry-30 eugenehenry-31 eugenehenry-32 eugenehenry-33 eugenehenry-34 eugenehenry-35 eugenehenry-36 eugenehenry-37 eugenehenry-38 eugenehenry-39 eugenehenry-40 eugenehenry-41 eugenehenry-42 eugenehenry-43 eugenehenry-44 eugenehenry-45 eugenehenry-46 eugenehenry-47 eugenehenry-48 eugenehenry-49 eugenehenry-50 eugenehenry-51 eugenehenry-52 eugenehenry-53 eugenehenry-54 eugenehenry-55 eugenehenry-56 eugenehenry-57 eugenehenry-58 eugenehenry-59 eugenehenry-60 eugenehenry-61 eugenehenry-62 eugenehenry-63 eugenehenry-64 eugenehenry-65 eugenehenry-66 eugenehenry-67 eugenehenry-68 eugenehenry-69 eugenehenry-70 eugenehenry-71 eugenehenry-72 eugenehenry-73 eugenehenry-74 eugenehenry-75 eugenehenry-76 eugenehenry-77 eugenehenry-78 eugenehenry-79 eugenehenry-80 eugenehenry-81 eugenehenry-82 eugenehenry-83 eugenehenry-84 eugenehenry-85 eugenehenry-86

No comments yet.

Leave a Reply